News

Die DA sê die Tesourie het nie genoeg gedoen om alternatiewe tot ‘n BTW-verhoging te vind in vanjaar se begroting nie. Die DA en die EFFse dringende hofaansoek om te keer dat BTW op 1 Mei verhoog word ...
Kardinale van die Rooms Katolieke kerk vergader vandag om Pous Fransiskus se begrafnis te beplan. Tientalle wêreldleiers sal die begrafnis bywoon. Pous Fransiskus is gister op 88-jarige ouderdom in ...
Gautengse verkeersowerhede sê volgens voorlopige statistiek blyk dit of daar oor die Paasnaweek ‘n afname in noodlottige ongelukke op die provinsie se paaie was. Voorlopige syfers toon dat negentien ...
Die Russiese president, Wladimir Poetin het aangedui dat hy oop is vir bilaterale samesprekings met die Oekraïense president Wolodimir Zelenski. Poetin het op Russiese staatstelevisie gesê Rusland is ...
Adjunkpresident Paul Mashatile het bevestig dat die polisie ‘n voorval ondersoek waar skote op sy motorstoet afgevuur is. Die voorval het verlede maand plaasgevind terwyl Mashatile op pad huis toe was ...
Huldeblyke word steeds wêreldwyd gelewer, na die afsterwe van Pous Franciskus. Die pous is vanoggend in die ouderdom van 88 by die Vatikaanstad dood. Franciskus is in 2013 as pous verkies, toe hy as ...
Meer as honderd mense is die afgelope naweek by die Beitbrug-grenspos by Musina in Limpopo in hegtenis geneem, toe hulle die land onwettig probeer binnekom het. Die kommissaris van die ...
Die minister van Vervoer, Barbara Creecy sê voorlopige syfers toon dat daar oor die Paasnaweek in alle provinsies ‘n afname in padsterftes was, met die uitsluiting van Mpumalanga. Agtien mense is ...
Verskeie politieke partye in die Parlement het die uitstel van die voorlegging van die nasionale begroting en die aanvaarding van die fiskale raamwerk as die hoogtepunte in die parlement se eerste ...
Die ANC in die Noord-Kaap sê hy is gereed vir sy verkiesingskonferensie wat môre begin. Die konferensie kom na die voltooiing van tak- en streekskonferensies wat deur ontevrede lede ontsier is omdat ...
Ses verdagtes verskyn môre in die Chistiana-landdroshof in Noordwes in verband met die diefstal van koperkabels verlede week. Die provinsiale polisiewoordvoerder, Mpho Manyoba, sê ...
My oë voel of ʼn doringdraad hulle gekrap het, my ore tuit – ek lyk soos ʼn rolprentsiel met vratjies en drie ekstra fronsplooie. Die oorsaak: TRANSFORMERS: REVENGE OF THE FALLEN. As jy gedink het ...