News

DWELM merts het die afgelope naweek hul rieme styf geloop toe hul planne om die cops ore aan te sit, geboemerang het.Die cops ...
MET nog twee wedstryde in die United Rugby Challenge (URC) liga-wedstryde oor, geniet die Stormers dié week ’n welverdiende ...
ARNE Slot het ’n merkwaardige prestasie behaal wat min coaches in veral Engelse sokker kon vermag het, deur in sy eerste ...
PRETORIA. - Die nasionale polisiekommissaris, gen. Fannie Masemola, het ’n beloning van R350 000 aangekondig vir inligting ...
RANDBESTRYDERS swoeg en sweet behoorlik om brande wat sedert Vrydag aan die hange van Tafelberg woed, onder beheer te kry.
JESSICA Daniels (39) is bekend vir haar borrelende persoonlikheid, lekker danspassies en opbouende boodskappe op sosiale media. Dié vrou, oorspronklik van Carnarvon in die Noord-Kaap maar nou ...
TWEE mans is agter tralies nadat cops hulle gevang het in die besit van ’n groot bedrag kontant, gevaarlike wapens, en ...
’N MAN wat daaraan skuldig bevind is dat hy ses jong seuns verkrag het, gaan vir lank nie die buitewêreld sien nie nadat hy ...
DIE ANC se agt LPP’s in die Wes-Kaapse wetgewer het Donderdag uitgestap in solidariteit met een van hul comrades, Rachel ...
DIE DA in die Wes-Kaap wil hê Thembi Simelane, die minister van menslike nedersettings, moet voor die provinsiale staande ...
LEDE van die Stad Kaapstad se metropolisie het ’n 19-jarige verdagte Vrydag in Hanover Park gearresteer nadat hulle ammunisie ...