News

Die DA sê die Tesourie het nie genoeg gedoen om alternatiewe tot ‘n BTW-verhoging te vind in vanjaar se begroting nie. Die DA en die EFFse dringende hofaansoek om te keer dat BTW op 1 Mei verhoog word ...
Adjunkpresident Paul Mashatile het bevestig dat die polisie ‘n voorval ondersoek waar skote op sy motorstoet afgevuur is. Die voorval het verlede maand plaasgevind terwyl Mashatile op pad huis toe was ...
Reaksie op die aanstelling van Mcebisi Jonas, as Suid-Afrika se spesiale gesant vir die VSA. Navorsing toon damprook maak tieners meer verslaaf, as nikotien. Hamas oorweeg ‘n voorstel vir ‘n ...
Aandele markte in Asië en Europa begin kop optel. Padveiligheid is onder die vergrootglas, soos paasnaweek nader kruip. Die SAOU sê die regering se beplande vroeë aftrede pakkette aan ...
Almal bespreek CON MUM op die oomblik. Dit is een van daardie raar-maar-waar stories waar ‘n meesterskelm weerloosheid vinnig ...
Die Amerikaanse president, Donald Trump het aangekondig dat hy ‘n pouse van 90 dae gemagtig het op die nuwe tariewe wat hy verlede week aangekondig het. Dit geld net vir lande wat nie wederkerige ...
China se ministerie van Handel sê die land is oop vir dialoog met die VSA, maar dat dit op ‘n grondslag van respek en gelykheid moet plaasvind. Dit volg nadat Amerika die invoertarief op goedere uit ...
Drie vermeende rowers en nog ‘n persoon is doodgeskiet in Soutpanweg in Soshanguve, noord van Pretoria. Nog agt verdagtes is in hegtenis geneem, waarvan drie gewond is. Volgens die polisie het die ...
Die Gautengse LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela beplan om sekere taxi-staanplekke en roetes te sluit in reaksie op ‘n toename in taxigeweld. Maandag is drie mans verbonde aan die ...
Wêreldmarkte het die hoogte ingeskiet na die verrassende besluit van Amerika om heffings op tientalle lande vir eers te stop. Die pouse geld vir 90 dae. Die heffing op Suid-Afrikaanse invoere na ...
Internasionale reddingswerkers het in Mianmar begin aankom terwyl die soektog na oorlewendes voortgaan ná ‘n kragtige aardbewing gister. Volgens die land se militêre regering het die dodetal tot ...
Die direkteur-generaal van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Zane Dangor, sê president Donald Trump van Amerika se besluit om 30-persent tariewe teen Suid-Afrika, in te stel, moet teen die ...