News

Kunstenaars, innoveerders en entrepreneurs kom Saterdag in Swakopmund byeen vir The Gathering.Dié geleentheid, wat by die Primêre Skool Namib se saal aangebied word, het ten ...
Gerhardus van Grootfontein – Sommige plekke, soos dorpies en geheime hoekies in die Skotse Hoogland, is onbekombaar sonder tyd en geld. Hoewel ek nie van groepe hou nie, het ...
Tuyeimo Haidula op Ongwediva – Die minister van inligting en kommunikasietegnologie, Emma Theofelus, het ’n beroep op alle Namibiërs gedoen om die grusame moord op ...
Die Namibiese Instituut vir Patologie (NIP) het sake begin doen met ’n behuisingsontwikkelingsmaatskappy waarin sy raadsvoorsitter, Ingah Ekandjo, aandele het en ’n ...
Vele Namibiërs pak vandag die langpad aan om vir die Paasnaweek by geliefdes en vriende te gaan kuier of om net vir ’n wyle saam met hul gesin weg te breek om nuwe krag te ...
Een positiewe aspek van die nuwe fynkunsbestel was dat daar ’n vrugbare onsekerheid ontstaan wat vrae oor verskeie kunskultuuropvattings begin vra het. Euro-en Afrosentries ...
STEEDS AAN DIE GANG• Moods and Moments II – ’n uitstalling deur Mechthild Merdes kan tot 17 Mei by die Nasionale Kunsgalery besigtig word.• Art through the eye of ...