News
Kaapstad se Water en Sanitasie Direktoraat is tans besig met die finale stadiums om die 2km rioolpype al langs Eppinglaan ...
Graad 11 en 12 leerlinge van Subraad-4 voorstede het die Parow Burgersentrum-saal volgemaak waar verteenwoordigers van ...
Die tyd het weereens aangebreek vir die jaarlikse ATKV Skryfkunskompetisie wat deur die Thabazimbi ATKV-tak in samewerking met die ATKV en die KunsteGrot aangebied word. Vanjaar vier ons ook die ...
Kaapstad – Die Burgmeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, Raadslid JP Smith, het sy frustrasie uitgespreek oor die voortdurende beloftes wat ontvang word betreffende die uitreiking van nuwe ...
Opgewonde ouers, grootouers en vriende het Saterdag 27 Julie die aankondiging van die wenners van die Baba & Kleuterkompetisie in die Trollope Saal tydens die Thabazimbi Skou ingewag. Die ...
Application for mining permit in respect of Portion 4 of farm Zwartkop KQ, situated in the district of Thabazimbi, Limpopo Province. Affected parties are notified of the granting of the Environmental ...
The Democratic Alliance (DA) in Limpopo is exceptionally pleased that once again, the rule of law has been upheld following the Limpopo High Court judgement that has reinstated ...
Application for a mining permit on portion 1 of the farm(s) Louisiana 232 KP within Thabazimbi Local Municipality, Waterberg District, Limpopo Province. See the Public Application Notice as published ...
Small scale farmers in the Bela Bela district recently attended a three-day field exchange visit where they had the opportunity to learn from each other and more from the expert facilitators about ...
Toetse vir verbode middels wat op bykans die helfte van die deelnemers aan die afgelope Craven Week skolerugbytoernooi gedoen is, het bevind dat deelnemers van so jonk as 17 jaar hulle skuldig maak ...
Eskom is nou finaal besig om die laaste spyker in die doodskis van die kleinsakesektor in Suid-Afrika met ʼn 10-ton hammer in te moer. Die stryd om oorlewing van die klein- en mikrosakesektor word ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results